Net agter die landmerk NG Kerk is die van der Post Gastehuis, gelee in die rustige Laurens van der Post Gedenktuin.
Sielskos dekorwinkel en teetuin is deel van die gedenktuin en bied heerlike etes aan.
Privaat en veilige parkering dra by tot gemoedsrus en 'n onvergeetlike verblyf.
Bespreek by Elwena Pienaar by 073 878 6820 of 051 773 0003